85 in hof ná skote klap by mynskag in Noordwes, 6 sterf

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto ter illustrasie.
Foto ter illustrasie.

Altesaam 85 vermeende onwettige myners (zama-zamas) het Maandag in die hof in Orkney in Noordwes verskyn in verband met onder meer ’n skietery met die polisie verlede week waarin ses van hul makkers dood is.

Hulle bly in aanhouding tot hul volgende hofverskyning op 8 November sodat hul adresse nagegaan kan word, sê Henry Mamothame, woordvoerder van die nasionale vervolgingsgesag.

Die beskuldigdes staan tereg op aanklagte van poging tot moord, die onwettige besit van vuurwapens en ammunisie, die onwettige besit van goud, diefstal en sameswering om ’n misdryf te pleeg. Verdere ondersoek word nog gedoen om meer bewyse te versamel, sê Mamothame.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 115/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.84
+1.3%
Rand - Pond
21.10
+0.9%
Rand - Euro
17.97
+1.1%
Rand - Aus dollar
11.25
+1.4%
Rand - Jen
0.14
+1.3%
Goud
1,779.43
-0.2%
Silwer
22.49
+0.8%
Palladium
1,743.50
-0.1%
Platinum
949.00
+1.4%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,573
-0.3%
Alle aandele
71,021
-0.3%
Hulpbronne 10
67,773
-0.1%
Industriële 25
93,518
-0.5%
Finansiële 15
13,899
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos