Aanklaer geskors ná aantygings van nepotisme

akkreditasie
Pumeza Futshane
Pumeza Futshane

Die hoofaanklaer van die landdroshof in Johannesburg is verlede week uit die nasionale vervolgingsgesag (NVG) geskors hangende dissiplinêre stappe teen haar weens beweringe van nepotisme en begunstiging.

’n Aanklaer wat onder Pumeza Futshane gewerk het, het AfriForum se private vervolgingseenheid meer as ’n jaar gelede gekontak en ook beweer dat Futshane xenofobiese en rassistiese uitlatings op ’n WhatsApp-groep vir aanklaers gemaak het.

Futshane is met Andrew Chauke, Gautengse direkteur van openbare vervolgings (DOV), getroud, wat beteken dat sy regstreeks aan haar man rapporteer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.62
-0.0%
Rand - Pond
20.15
-0.4%
Rand - Euro
17.01
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.61
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,789.74
+0.0%
Silwer
20.60
-0.3%
Palladium
2,202.50
-1.8%
Platinum
942.50
-0.3%
Brent-ruolie
96.65
+1.8%
Top-40
63,771
0.0%
Alle aandele
70,266
0.0%
Hulpbronne 10
65,045
0.0%
Industriële 25
85,829
0.0%
Finansiële 15
15,741
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos