Deel

Ackerman soek vuurwapen om sy lewe te neem, hoor hof

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Gerhard Ackerman Maandag in die hooggeregshof in Johannesburg. Foto: Alex Mitchley/News24
Gerhard Ackerman Maandag in die hooggeregshof in Johannesburg. Foto: Alex Mitchley/News24

Die vermeende seksoortreder Gerhard Ackerman het na bewering ’n vuurwapen in die hande probeer kry omdat hy nie tronkstraf wil uitdien nie.

So het die hooggeregshof in Johannesburg Maandag gehoor nadat Ackerman Sondag deur die polisie in Florida, Johannesburg, aangekeer is.

Ackerman, wat op 740 aanklagte van onder meer verkragting en die verspreiding van kinderpornografie teregstaan, het nie Donderdag vir sy hofverskyning opgedaag nie omdat hy glo siek was. ’n Lasbrief vir sy inhegtenisneming is gevolglik deur die hooggeregshof in Johannesburg uitgereik.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
Zimbabwe 271/10
Netherlands 25/0
besig om te laai... Regstreeks
Evergreen Cricket Club 0
Club Triranga 0
Rand - Dollar
18.12
+1.0%
Rand - Pond
22.26
+0.8%
Rand - Euro
19.71
+0.8%
Rand - Aus dollar
12.17
+0.4%
Rand - Jen
0.14
+1.0%
Platinum
988.36
+0.4%
Palladium
1,453.09
+0.7%
Goud
1,976.53
+0.3%
Silwer
22.90
-0.4%
Brent-ruolie
76.69
+1.8%
Top-40
69,637
-0.2%
Alle aandele
75,159
-0.1%
Hulpbronne 10
64,925
-1.3%
Industriële 25
101,921
+0.2%
Finansiële 15
15,340
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos