Advokaat sê hy is jammer oor apartheid in RDK-onderhoud

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die hooggeregshof in Johannesburg. Foto: Palesa Dlamini
Die hooggeregshof in Johannesburg. Foto: Palesa Dlamini

Een van die advokate wat om ’n pos in die regbank van die Johannesburgse hooggeregshof meeding, het Woensdag om verskoning gevra omdat hy deel was van die apartheidsjare se regstelsel.

Adv. JJ Strijdom SC, wat sake oor openbare geweld tydens die apartheidsera vervolg het, het Woensdag voor die Regterlike Dienskommissie (RDK), wat onderhoude voer met voornemende regters, om verskoning gevra.

Strijdom se onderhoud het meestal gehandel oor transformasie en sy rol in die vervolging van gevalle van openbare geweld. Hy het aan die kommissarisse gesê dat hy in 1986 betrokke was by die opleiding van swart aanklaers en landdroste. Hy het bygevoeg dat sommige van die aanklaers wat hy opgelei het nou regters is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 173/7
India A 276/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.03
-0.6%
Rand - Pond
21.29
-0.5%
Rand - Euro
18.10
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.5%
Goud
1,767.17
-0.0%
Silwer
22.31
-0.3%
Palladium
1,798.02
+0.8%
Platinum
942.50
+0.2%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,888
+0.5%
Alle aandele
71,371
+0.5%
Hulpbronne 10
67,749
+0.3%
Industriële 25
94,117
+0.5%
Finansiële 15
14,038
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos