AfriForum neem stryd op in 4 sake van kindermishandeling

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se private vervolgingseenheid. Foto: Verskaf
Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se private vervolgingseenheid. Foto: Verskaf

AfriForum se private vervolgingseenheid gaan betrokke raak by vier sake van die mishandeling of seksuele mishandeling van kinders waarmee die nasionale vervolgingsgesag (NVG) nie enduit volgehou het nie.

Die organisasie sê in ’n verklaring in drie van die gevalle het die NVG die klagte teen die beskuldigdes in die landdroshof in Brits ten spyte van oorweldigende bewyse teruggetrek. In nog ’n geval is nie al die verdagtes vervolg nie.

Volgens die vervolgingseenheid is die sake “van die ernstigste gevalle van die seksuele mishandeling van kinders wat die eenheid nóg teëgekom het”.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 113/1
West Indies 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.16
+0.8%
Rand - Pond
21.49
+0.3%
Rand - Euro
18.23
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Goud
1,784.02
-0.5%
Silwer
22.85
-1.3%
Palladium
1,793.50
+2.4%
Platinum
969.50
+1.5%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
63,601
+1.9%
Alle aandele
70,009
+2.0%
Hulpbronne 10
65,581
+2.4%
Industriële 25
93,900
+1.1%
Finansiële 15
13,460
+3.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos