AfriForum veg in hof teen Motsepe-Radebe-aansoek

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Bridgette Motsepe-Radebe Foto: Argief
Bridgette Motsepe-Radebe Foto: Argief

AfriForum se private vervolgingseenheid gaan Maandag die departement van justisie en korrektiewe dienste, asook die nasionale direkteur van openbare vervolging (NDOV) se hersieningsaansoek in die saak waarby die sakevrou Bridgette Motsepe-Radebe betrokke is, teenstaan.

Advv. Gerrie Nel en Phyllis Vorster van AfriForum se private vervolgingseenheid is in Junie 2020 amptelik deur die regering van Botswana aangestel om dié regering te verteenwoordig in ’n prominente geldwassery- en bedrogsaak waarby Motsepe-Radebe, die skoonsuster van pres. Cyril Ramaphosa, betrek word.

Ian Khama, voormalige president van Botswana en Motsepe-Radebe word verdink van geldwassery en bedrog. Khama het as president, glo 17 bankrekeninge by die Bank van Botswana geopen met die doel om $10,1 miljard na verskeie Suid-Afrikaanse en ander internasionale bankrekeninge oor te plaas.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Hong Kong 311/7
Bermuda 35/0
besig om te laai... Regstreeks
Italy 119/10
Uganda 122/3
besig om te laai... Regstreeks
Italy 119/10
Uganda 122/3
besig om te laai... Regstreeks
Zimbabwe 278/5
Bangladesh 290/9
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 0
India 95/1
besig om te laai... Regstreeks
SuperSport United 0
Chippa United 0
besig om te laai... Regstreeks
West Ham United 0
Manchester City 0
Rand - Dollar
16.78
-1.0%
Rand - Pond
20.25
-0.0%
Rand - Euro
17.08
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.60
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,775.15
0.0%
Silwer
19.89
0.0%
Palladium
2,130.50
0.0%
Platinum
937.50
0.0%
Brent-ruolie
94.92
+0.8%
Top-40
63,114
+1.3%
Alle aandele
69,519
+1.2%
Hulpbronne 10
64,042
+2.5%
Industriële 25
84,928
+0.3%
Finansiële 15
15,675
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos