Aftree-oorde: Hy’s skuldig aan nóg ’n moord

akkreditasie
Shaun Oosthuizen en John du Plooy is reeds skuldig bevind aan die moorde op Engela van Wyk en Barbara Fenton in 2018. Oosthuizen het nou die afgelope week skuld op nóg ’n bejaarde-moord beken, hierdie keer dié van Hetta Potgieter van Mbombela. Foto: Deon Raath
Shaun Oosthuizen en John du Plooy is reeds skuldig bevind aan die moorde op Engela van Wyk en Barbara Fenton in 2018. Oosthuizen het nou die afgelope week skuld op nóg ’n bejaarde-moord beken, hierdie keer dié van Hetta Potgieter van Mbombela. Foto: Deon Raath

Nadat Shaun Oosthuizen en John du Plooy aan die moord op twee vroue in aftreeoorde skuldig bevind is, gaan Oosthuizen ook boet vir ’n soortgelyke moord, dié keer in Mbombela (Nelspruit).

Die aanklagte teen Du Plooy (28) en Maryna Andrina Lin (51) weens Hetta Potgieter (85) se moord in die Macadamia-versorgingsoord in dié stad is teruggetrek. Volgens die nasionale vervolgingsgesag (NVG) is die rede daarvoor “onvoldoende bewyse”.

Kringtelevisiebeeldmateriaal wys wel hulle was op 8 Julie 2018, die dag van die moord, by minstens twee geleenthede saam met Oosthuizen in die omgewing van die versorgingsoord.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 436/6
Sri Lanka 397/10
Rand - Dollar
15.97
-0.3%
Rand - Pond
19.78
+0.5%
Rand - Euro
16.78
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.19
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,815.18
+0.0%
Silwer
21.64
+0.1%
Palladium
2,092.50
+1.8%
Platinum
964.00
+0.8%
Brent-ruolie
111.93
-2.1%
Top-40
63,075
+0.1%
Alle aandele
69,782
+0.1%
Hulpbronne 10
72,710
-0.1%
Industriële 25
77,834
+0.1%
Finansiële 15
15,986
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos