Agrizzi nog te siek om in hof te verskyn

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Angelo Agrizzi, voormalige bedryfshoof van Bosasa. Foto: Argief
Angelo Agrizzi, voormalige bedryfshoof van Bosasa. Foto: Argief

Die saak van korrupsie, bedrog en geldwassery teen voormalige hooggeplaastes van die departement van korrektiewe dienste (DKD) en Bosasa is uitgestel omdat Angelo Agrizzi, voormalige Bosasa-bedryfshoof, nog te siek is om self te verskyn.

Sy medebeskuldigdes, Linda Mti, voormalige kommissaris van die departement van korrektiewe dienste, Patrick Gillingham, voormalige finansiële hoof van korrektiewe dienste, en Andries van Tonder, voormalige finansiële hoof van Bosasa, het Donderdag in die handelshof in Pretoria verskyn.

Die saak is uitgestel tot 21 Januarie volgende jaar, onder meer om vas te stel of Agrizzi teen daardie tyd gesond genoeg sal wees om in die hof te verskyn.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Cape Town City 0
Maritzburg United 0
Rand - Dollar
16.41
+0.2%
Rand - Pond
19.83
-0.0%
Rand - Euro
16.69
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.51
+0.4%
Rand - Jen
0.12
+1.0%
Goud
1,776.82
-0.2%
Silwer
20.17
-0.5%
Palladium
2,158.00
+0.3%
Platinum
936.00
-0.2%
Brent-ruolie
95.10
-3.2%
Top-40
64,726
+1.1%
Alle aandele
71,505
+1.1%
Hulpbronne 10
65,387
+3.3%
Industriële 25
87,072
+0.1%
Finansiële 15
16,239
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos