Anika Smit: 'Steeds aanduidings daar was brouery met ondersoek'

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
André van Wyk en Damian Treeby, twee skoolmaats van Anika Smit, en nou ook belanghebbendes in die geregtelike ondersoek, het Woensdag buite die hof saam met hul regsverteenwoordiger, adv. Corrie Nieuwenhuys gewag vir die verrigtinge om te begin. Foto: Hanti Otto
André van Wyk en Damian Treeby, twee skoolmaats van Anika Smit, en nou ook belanghebbendes in die geregtelike ondersoek, het Woensdag buite die hof saam met hul regsverteenwoordiger, adv. Corrie Nieuwenhuys gewag vir die verrigtinge om te begin. Foto: Hanti Otto

Daar was tekens van ’n struweling, moontlik bloed, in die eetkamer van Anika Smit se pa se huis.

Daar was tasse en bokse, maar daar is nooit ondersoek ingestel na wat binne-in kon wees nie. Dít ondanks die feit dat die 17-jarige moordslagoffer se hande op die dag van haar dood reeds nêrens te vinde was nie.

Kol. Steven Moyane, ’n fotograaf van die polisie se misdaadrekordsentrum, het Woensdag in die geregtelike ondersoek (GO) na Anika se dood getuig, nadat dit ná meer as ’n jaar in die landdroshof in Pretoria-Noord hervat is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.98
-0.2%
Rand - Pond
19.86
+0.4%
Rand - Euro
17.53
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.63
+0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,663.33
+0.2%
Silwer
18.98
+0.8%
Palladium
2,193.00
-0.6%
Platinum
860.50
-0.9%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,301
+0.7%
Alle aandele
63,625
+0.6%
Hulpbronne 10
59,676
-0.2%
Industriële 25
77,230
+0.6%
Finansiële 15
13,918
+1.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos