Appèlhof gee ATM gelyk oor geheime stemming oor mosie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Pres. Cyril Ramaphosa in die parlement. Foto: Daily Sun
Pres. Cyril Ramaphosa in die parlement. Foto: Daily Sun

Suid-Afrikaners het met hul kruisies én uiters lae opkoms by die stembus in die onlangse plaaslike verkiesings reeds ’n mosie van wantroue in pres. Cyril Ramaphosa en sy regering ingestel.

Dit is teen dié agtergrond dat die African Transformation Movement (ATM)-party ook LP’s wil herinner aan hul verpligting om die belange van Suid-Afrikaners eerste te stel in die mosie van wantroue in Ramaphosa wat dié party “so gou moontlik” weer op die parlementêre agenda wil laat plaas.

Sibusiso Mncwabe, ATM-woordvoerder, het Donderdag so gesê kort nadat ’n volbank regters in die appèlhof in Bloemfontein ’n vroeëre besluit van Thandi Modise, toe nog speaker van die Nasionale Vergadering (NV), om nie op versoek van die ATM ’n geheime stemming tydens ’n wantrouemosie toe te laat nie, hersien en tersyde gestel het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Afghanistan 254/5
Netherlands 179/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.31
-0.3%
Rand - Pond
20.62
-0.1%
Rand - Euro
17.26
+0.2%
Rand - Aus dollar
10.92
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.4%
Goud
1,843.05
0.0%
Silwer
23.70
-1.2%
Palladium
2,175.85
+1.3%
Platinum
1,019.82
-1.3%
Brent-ruolie
86.27
-1.9%
Top-40
65,931
+0.4%
Alle aandele
72,423
+0.4%
Hulpbronne 10
72,885
+2.0%
Industriële 25
90,170
-0.9%
Finansiële 15
14,773
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos