April se bekentenis oor Plaatjies-moord by hof ingedien

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Philip April die afgelope week in die hooggeregshof in Kaapstad. Foto: Jaco Marais
Philip April die afgelope week in die hooggeregshof in Kaapstad. Foto: Jaco Marais

Philip April (27) het, nadat hy Allison Plaatjies (24) se keel afgesny het, geweet sy gaan sterf toe hy die baie bloed gesien het.

April het, kort nadat hy in Oktober 2019 ná Plaatjies, ’n onderwyseres, se dood in hegtenis geneem is, ’n bekentenis aan die polisie afgelê waarin hy erken dat hy haar vermoor het.

Dié bekentenis is die afgelope week ten tyde van sy verhoor in die hooggeregshof in Kaapstad deur adv. Reneé Uys, die staatsaanklaer, by die hof ingedien.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
17.74
+0.6%
Rand - Pond
20.13
+0.3%
Rand - Euro
17.49
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.7%
Rand - Jen
0.12
+0.7%
Goud
1,703.28
+0.2%
Silwer
20.97
+1.3%
Palladium
2,289.00
+2.9%
Platinum
916.00
+1.3%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
57,850
0.0%
Alle aandele
64,227
0.0%
Hulpbronne 10
61,646
0.0%
Industriële 25
77,524
0.0%
Finansiële 15
13,816
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos