ATM-aansoek oor mosie van wantroue in president van rol geskrap

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Pres. Cyril Ramaphosa. Foto: Argief
Pres. Cyril Ramaphosa. Foto: Argief

Die African Transformation Movement (ATM) se aansoek om 'n geheime stemming oor sy mosie van wantroue in pres. Cyril Ramaphosa af te dwing, is van die hofrol geskrap.

Regter Rosheni Allie het Maandag in die hooggeregshof in Kaapstad bevind dat die ATM se aansoek nie dringend is nie.

Dit beteken LP’s sal Woensdag openlik in die Nasionale Vergadering moet stem oor die ATM-mosie teen Ramaphosa, asook oor die mosie van wantroue wat die DA teen die hele kabinet ingedien het. Albei mosies word op dieselfde dag aangehoor.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 84/5
India 416/10
Rand - Dollar
16.50
-1.3%
Rand - Pond
19.96
-1.0%
Rand - Euro
17.21
-1.0%
Rand - Aus dollar
11.24
-1.0%
Rand - Jen
0.12
-1.0%
Goud
1,810.71
0.0%
Silwer
19.89
0.0%
Palladium
1,964.46
0.0%
Platinum
892.00
0.0%
Brent-ruolie
111.63
+2.3%
Top-40
59,640
-0.8%
Alle aandele
65,662
-0.9%
Hulpbronne 10
61,245
-4.1%
Industriële 25
80,264
+1.1%
Finansiële 15
14,564
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos