Baaise stadsbestuurder in hof weens bedrogsaak

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Noxolo Nqwazi, stadsbestuurder van die Nelson Mandelabaai-metro, praat Donderdag met haar prokureur, Alwyn Griebenow, buite die Humewood-polisiekantoor in Gqeberha, waar sy in hegtenis geneem is weens 'n saak van bedrog. Foto: Cara-Lee Dorfling
Noxolo Nqwazi, stadsbestuurder van die Nelson Mandelabaai-metro, praat Donderdag met haar prokureur, Alwyn Griebenow, buite die Humewood-polisiekantoor in Gqeberha, waar sy in hegtenis geneem is weens 'n saak van bedrog. Foto: Cara-Lee Dorfling

Die stadsbestuurder van die Nelson Mandelabaai-metro het Vrydagoggend in verband met 'n bedrogsaak in die hof verskyn.

Noxolo Nqwazi, stadsbestuurder, was een van die agt beskuldigdes wat Donderdag in 'n klopjag deur die Valke oor die metro heen in hegtenis geneem is.

Sy en die res van die beskuldigdes het Vrydag in die beskuldigdebank van die landdroshof in Gqeberha verskyn, waar van die beskuldigdes nog in dieselfde klere was waarmee hulle Donderdag aangekeer is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Boland 52/4
Dolphins 6/0
besig om te laai... Regstreeks
Lions 88/3
Titans 0
besig om te laai... Regstreeks
North West 108/4
Warriors 0
besig om te laai... Regstreeks
Pakistan 181/0
England 657/10
besig om te laai... Regstreeks
Australia 598/4 & 29/1
West Indies 283/10
Rand - Dollar
17.39
+0.9%
Rand - Pond
21.35
+0.6%
Rand - Euro
18.31
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.85
+0.8%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,797.96
-0.3%
Silwer
22.66
-0.4%
Palladium
1,919.00
-1.3%
Platinum
1,030.50
-1.3%
Brent-ruolie
86.88
-0.1%
Top-40
68,513
-0.5%
Alle aandele
74,599
-0.6%
Hulpbronne 10
74,081
-2.5%
Industriële 25
92,076
-0.1%
Finansiële 15
15,502
+1.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos