Bandelierkop: Taximan wat pa en seun glo doodskiet, nie aangekla

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Danie (29) en sy pa, André Duvenhage (52), wat in Mei by die Viva-vulstasie in Bandelierkop in Limpopo doodgeskiet is.
Danie (29) en sy pa, André Duvenhage (52), wat in Mei by die Viva-vulstasie in Bandelierkop in Limpopo doodgeskiet is.

Die vermeende moordenaar van ’n pa en seun wat in Mei in ’n oënskynlike padwoedevoorval in Limpopo doodgeskiet is, gaan nie strafregtelik vervolg word nie.

Netwerk24 het by ’n betroubare bron na aan die ondersoek verneem dat die taxibestuurder nooit binne 48 uur ná die voorval, op Vrydag 28 Mei, deur die polisie aangekla is nie. Hy het ook nooit in die landdroshof in Louis Trichardt verskyn nie.

Die man, wie se identiteit op regsadvies weerhou word, het homself glo in sy een knie geskiet kort nadat André Duvenhage (52) en sy seun, Danie (29), geskiet is. Die taxibestuurder is vir behandeling na ’n hospitaal in Louis Trichardt geneem.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.82
+1.5%
Rand - Pond
21.07
+1.1%
Rand - Euro
17.94
+1.3%
Rand - Aus dollar
11.23
+1.5%
Rand - Jen
0.14
+1.6%
Goud
1,764.22
-1.0%
Silwer
22.29
-0.1%
Palladium
1,775.00
+1.7%
Platinum
939.50
+0.4%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,449
-0.5%
Alle aandele
70,911
-0.4%
Hulpbronne 10
67,431
-0.6%
Industriële 25
93,532
-0.5%
Finansiële 15
13,873
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos