‘Bedrog’ met Mandela-gedenkdiens: 2 wil saak skei

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Sindiswa Gomba, voormalige LUR vir gesondheid in die Oos-Kaap.  Foto: Argief
Sindiswa Gomba, voormalige LUR vir gesondheid in die Oos-Kaap. Foto: Argief

Twee beskuldigdes in die bedrogsaak rakende die gedenkdiens wat vir oudpres. Nelson Mandela in die Oos-Kaap gehou is, sal aansoek doen om van die hoofverhoor geskei te word.

Redes hiervoor is nie Dinsdag in die landdroshof in Oos-Londen gemeld nie, maar Dean Fanoe en sy maatskappy, Mantella Trading 522 BK, wat ook as ’n beskuldigde op die klagstaat gelys is, sal na verwagting later vandeesmaand ’n aansoek om die verhore te skei by die hof indien.

Fanoe en nog 14 beskuldigdes, waarvan drie entiteite is, staan tereg op aanklagte van onder meer bedrog, korrupsie en geldwassery. Sindiswa Gomba, voormalige LUR vir gesondheid in die Oos-Kaap, asook voormalige senior amptenare van die Buffalo City-metro is ook onder dié groep beskuldigdes.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 76/0
Sri Lanka 397/10
Rand - Dollar
16.21
-0.2%
Rand - Pond
19.88
-0.6%
Rand - Euro
16.87
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.22
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.5%
Goud
1,812.57
+0.1%
Silwer
21.42
+1.4%
Palladium
1,998.00
+2.6%
Platinum
941.50
-0.4%
Brent-ruolie
111.22
+3.4%
Top-40
62,496
+0.8%
Alle aandele
69,212
+0.8%
Hulpbronne 10
71,854
+1.5%
Industriële 25
77,093
+0.1%
Finansiële 15
15,933
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos