Bedrogklagte teen 2 geskorste amptenare, verskaffer van George

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Memory Booysen, burgemeester van die Garden Route-distriksmunisipaliteit (GRDM). Foto: Verskaf
Memory Booysen, burgemeester van die Garden Route-distriksmunisipaliteit (GRDM). Foto: Verskaf

Die polisie ondersoek klagte van bedrog teen twee geskorste amptenare van die Garden Route-distriksmunisipaliteit (GRDM) in George, asook ’n verskaffer.

Volgens inligting van die GRDM het die munisipale bestuurder, Monde Stratu, onlangs die klagte by die polisie in George ingedien nadat die munisipaliteit na bewering nie goedere ontvang het waarvoor daar reeds betaal is nie. Die betaling hou verband met die verkryging van voormengsel en floddersakke.

Volgens ’n verklaring is ’n voorlopige ondersoek gedoen en die verskaffer het ingestem om die geld terug te betaal (wat nog nie verskuldig en betaalbaar was nie).

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Namibia (w) 186/7
Germany (w) 21/0
besig om te laai... Regstreeks
England 278/9
India 416/10
Rand - Dollar
16.50
-1.3%
Rand - Pond
19.96
-0.0%
Rand - Euro
17.21
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.24
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,810.71
0.0%
Silwer
19.89
0.0%
Palladium
1,964.46
0.0%
Platinum
892.00
0.0%
Brent-ruolie
111.63
+2.3%
Top-40
59,640
-0.8%
Alle aandele
65,662
-0.9%
Hulpbronne 10
61,245
-4.1%
Industriële 25
80,264
+1.1%
Finansiële 15
14,564
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos