‘Bekommerde ANC-lede’ se aansoek oor tussentydse komitee misluk

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto ter illustrasie
Foto ter illustrasie

Drie “bekommerde” ANC-lede van die Vrystaat se dringende aansoek om die tussentydse provinsiale komitee, sy sameroeper en koördineerder aan die minagting van ’n hofbevel skuldig te bevind, is in die hooggeregshof in Bloemfontein van die hand gewys.

Die hooggeregshof het Maandagmiddag bevind dat daar geen bewyse voor die hof is wat daarop dui dat die bevel nie nagekom is nie.

Die uitspraak kom nadat Ditabe Mokhutle, Betty Cezula en Thabiso Selieane Donderdag ’n dringende aansoek gebring het om die tussentydse provinsiale komitee, Mxolisi Dukwana, sameroeper, en Paseka Nompondo, koördineerder, te dwing om die tussentydse streekkomitee van die ANC in Mangaung te ontbind soos wat regter Lani Opperman op 8 Julie vanjaar beveel het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.98
-0.1%
Rand - Pond
19.89
+0.3%
Rand - Euro
17.53
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.63
+0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.0%
Goud
1,663.45
+0.2%
Silwer
18.95
+0.7%
Palladium
2,177.00
-1.3%
Platinum
859.51
-1.0%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,158
+0.4%
Alle aandele
63,488
+0.4%
Hulpbronne 10
59,349
-0.7%
Industriële 25
77,220
+0.6%
Finansiële 15
13,872
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos