Beskuldigde het Gardee-familie glo geken

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Sipho Lawrence Mkhatshwa (39), Philemon ‘Philly’ Lukhele (47) en Albert Mduduzi ‘Khabzela’ Gama (52), die vermeende moordenaars van Hillary Gardee (28), Maandag met hul eerste verskyning in die landdroshof in Mbombela, Mpumalanga.  Foto: Mpumalanga-NVG
Sipho Lawrence Mkhatshwa (39), Philemon ‘Philly’ Lukhele (47) en Albert Mduduzi ‘Khabzela’ Gama (52), die vermeende moordenaars van Hillary Gardee (28), Maandag met hul eerste verskyning in die landdroshof in Mbombela, Mpumalanga. Foto: Mpumalanga-NVG

Een van die beskuldigdes wat Maandag in verband met die moord op Hillary Gardee (28) in die landdroshof in Mbombela, Mpumalanga, verskyn het, het in die hof sy medelye betuig met haar familie.

Die bebloede lyk van Gardee, dogter van Godrich Gardee, prokureur en voormalige sekretaris-generaal van die EFF, is in ’n denneplantasie buite Mbombela gevind vier dae nadat sy verlede Vrydag vermis geraak het. Sy is glo in die agterkop geskiet.

Die drie beskuldigdes is die naweek kort ná mekaar in hegtenis geneem.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.17
+0.5%
Rand - Pond
19.63
+0.0%
Rand - Euro
16.59
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.52
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,802.29
0.0%
Silwer
20.82
0.0%
Palladium
2,227.50
0.0%
Platinum
966.00
0.0%
Brent-ruolie
98.15
-1.5%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.8%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos