Bevelvoerder van polisiekantoor in hof vir beweerde bedrog

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Kol. Vuyisiwe Vivian Tembani, bevelvoerder van die New Brighton-polisiekantoor in Gqeberha, glimlag buite die hof nadat sy op aanklagte van bedrog en korrupsie in die plaaslike landdroshof verskyn het.  Foto: Lulama Zenzile
Kol. Vuyisiwe Vivian Tembani, bevelvoerder van die New Brighton-polisiekantoor in Gqeberha, glimlag buite die hof nadat sy op aanklagte van bedrog en korrupsie in die plaaslike landdroshof verskyn het. Foto: Lulama Zenzile

’n Kroegyskas, ’n waterverkoeler en ’n wit skryfbord wat glo as drie kantoorstoele op ’n faktuur verdoesel is, het onder meer ’n senior Gqeberha-polisielid Dinsdag in die hof laat beland.

Kol. Vuyisiwe Vivian Tembani, bevelvoerder van die New Brighton-polisiekantoor in die stad, het Dinsdag haar eerste verskyning weens beweerde bedrog in die plaaslike landdroshof gemaak. Sy is op waarskuwing vrygelaat en het buite die hof haar masker afgehaal en breed vir Netwerk24 se fotograaf geglimlag, maar nie ’n woord gesê nie.

Tembani is reeds in April gewaarsku om in die hof te verskyn. Sy is tans met verlof, maar nie deur die polisie geskors nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.27
-0.1%
Rand - Pond
19.74
+0.4%
Rand - Euro
16.73
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,787.16
-0.1%
Silwer
20.31
0.0%
Palladium
2,258.50
-1.4%
Platinum
952.00
-0.9%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
64,172
-0.7%
Alle aandele
70,885
-0.5%
Hulpbronne 10
64,298
-2.4%
Industriële 25
86,759
-0.4%
Finansiële 15
16,088
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos