Blouligte-saak ‘onredelik vertraag’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto ter illustrasie. Foto: SAPD
Foto ter illustrasie. Foto: SAPD

Voormalige senior polisiebeamptes, burgerlikes en ’n sakeman het Maandag in verband met die sogenaamde blouligte-korrupsiesaak in die hof vir gespesialiseerde handelsmisdaad in Johannesburg verskyn.

Die saak is tot 25 November uitgestel om ’n aansoek van onredelike vertraging aan te hoor. Dit is ingedien deur die voormalige waarnemende nasionale polisiekommissaris, Khomotso Phahlane, en voormalige nasionale adjunk-polisiekommissaris, Bonang Mgwenya, het Sindisiwe Seboka, ’n woordvoerder van die ondersoekende direktoraat van die nasionale vervolgingsgesag, gesê.

Volgens Seboka ondersteun die ander beskuldigdes die aansoek.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.10
-1.0%
Rand - Pond
21.32
+0.2%
Rand - Euro
18.21
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.28
+0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.3%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos