Boer aangekla van aanranding op plaaswerker

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Harrison Scheepers in Oktober 2020 op die toneel waar Brendin Horner vermoor is. Foto: Elizabeth Sejake
Harrison Scheepers in Oktober 2020 op die toneel waar Brendin Horner vermoor is. Foto: Elizabeth Sejake

Die seun van ’n bekende Oos-Vrystaatse boer, Gilly Scheepers, word daarvan aangekla dat hy ’n plaaswerker ernstig aangerand het met ’n ysterstaaf.

Die Scheepers-familie bedryf die Bloukruin Landgoed-boerdery, waar die vermoorde Brendin Horner (22) gewerk het.

Gilly se seun, Harrison, het Maandag bevestig daar was ’n onderonsie tussen hom en Frikkie Mofokeng, een van die plaaswerkers, maar hy wou nie verder uitwei nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 340/5
Bangladesh 234/10
besig om te laai... Regstreeks
England 360/10
New Zealand 329/10 & 168/5
Rand - Dollar
15.80
+1.1%
Rand - Pond
19.39
+0.0%
Rand - Euro
16.68
-0.1%
Rand - Aus dollar
10.97
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,827.37
0.0%
Silwer
21.15
0.0%
Palladium
1,880.50
0.0%
Platinum
911.50
0.0%
Brent-ruolie
113.12
+2.7%
Top-40
59,993
+1.6%
Alle aandele
66,349
+1.6%
Hulpbronne 10
64,422
-0.2%
Industriële 25
76,590
+2.6%
Finansiële 15
15,623
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos