Boer vas ná sosialemedia-inskrywing oor likwidasieproses

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Cois Harman (68) het dié foto van swaargewapende polisielede geneem voordat hulle hom Vrydag in hegtenis geneem het omdat hy geweier het om inskrywings oor die likwidasieproses van sy boerdery-ondernemings op sosiale media te verwyder.  Foto: Verskaf
Cois Harman (68) het dié foto van swaargewapende polisielede geneem voordat hulle hom Vrydag in hegtenis geneem het omdat hy geweier het om inskrywings oor die likwidasieproses van sy boerdery-ondernemings op sosiale media te verwyder. Foto: Verskaf

’n Boer van Zeerust in Noordwes is Vrydagmiddag in hegtenis geneem nadat hy geweier het om inskrywings op sosiale media te verwyder waarin hy sy ervaring met finansiële instellings se regslui tydens ’n likwidasieproses van twee van sy plase gedeel het.

Dit kom nadat Henk Strydom van Strydom en Bredenkamp Prokureurs Woensdag ’n beskermingsbevel in die teisteringshof in Pretoria teen Cois Harman (68) bekom het om hom te verhoed om enige verdere inskrywings op sosiale media oor Strydom te plaas.

Harman het sy ervaring oor die likwidasieproses van sy boerderyonderneming gedeel nadat ’n boer van die Noord-Kaap, Carel van der Merwe, in die afgelope twee weke ook op sosiale media oor sy ervarings met Strydom en Bredenkamp Prokureurs geskryf en beweer het dat hulle boelietaktiek toepas om “hom en ander boere van hul plase te verdryf wat nie hul lenings aan die Landbank kan diens nie”.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 165/10 & 149/10
South Africa 326/10
Rand - Dollar
16.99
-0.7%
Rand - Pond
20.07
+0.3%
Rand - Euro
17.07
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.69
-0.2%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,748.47
-0.6%
Silwer
19.08
-2.4%
Palladium
2,129.00
-1.4%
Platinum
894.50
-2.1%
Brent-ruolie
96.59
+3.0%
Top-40
63,053
-1.8%
Alle aandele
69,811
-1.7%
Hulpbronne 10
62,256
-2.6%
Industriële 25
86,189
-0.8%
Finansiële 15
15,723
-2.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos