'Vrugteverkoper' geskiet: Paarl-boere bly in aanhouding

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Chatwell Rogers is Dinsdag in die Paarl doodgeskiet.
Chatwell Rogers is Dinsdag in die Paarl doodgeskiet.

'n Saak van moord is Donderdag in die Paarlse landdroshof teen twee vooraanstaande boere van die omgewing tot Maandag 6 Desember 2021 uitgestel.

Die staat beskuldig Jan Basson, ook bekend as JT Basson, 'n oud-Springbok-roeier en eienaar van Salem Boerdery, en sy vriend John Woest daarvan dat hulle Chatwell Rogers (40), 'n sogenaamde onwettige vrugteverkoper, doodgeskiet het.

Die voorval het Dinsdag omstreeks 17:45 in die gebied tussen die Sonstraalbrug en die N1 net buite die Paarl gebeur.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Afghanistan 254/5
Netherlands 137/3
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.31
-0.3%
Rand - Pond
20.61
-0.1%
Rand - Euro
17.26
+0.2%
Rand - Aus dollar
10.91
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Goud
1,839.52
-0.2%
Silwer
23.70
-1.2%
Palladium
2,165.50
+0.8%
Platinum
1,015.00
-1.8%
Brent-ruolie
86.27
-1.9%
Top-40
66,079
+0.7%
Alle aandele
72,589
+0.6%
Hulpbronne 10
72,851
+1.9%
Industriële 25
90,637
-0.4%
Finansiële 15
14,797
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos