Deel

Borgtog vir egpaar wat ma 'betaal vir tweeling'

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Patrick Chantler en sy vrou, Lee-Andra, is Donderdag op borgtog vrygelaat.  Foto: Facebook, Patrick Chantler
Patrick Chantler en sy vrou, Lee-Andra, is Donderdag op borgtog vrygelaat. Foto: Facebook, Patrick Chantler

Ondanks sterk teenkanting van die staat is borgtog toegestaan aan ’n egpaar van Kariega (Uitenhage) wat van mensehandel aangekla word.

Patrick Chantler (38) en sy vrou, Lee-Andra (32), wat daarvan beskuldig word dat hulle ’n tweeling by ’n 35-jarige ma wou koop, is Donderdagmiddag op waarskuwing in die landdroshof vrygelaat.

Landdros John Montgomery het egter borgtog geweier vir die ma, wie se naam weerhou word om die identiteit van die kinders te beskerm, omdat sy nie ’n vaste woonadres aan die hof kon verskaf nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.28
-0.6%
Rand - Pond
22.45
-0.9%
Rand - Euro
19.72
-0.6%
Rand - Aus dollar
12.16
-0.5%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Platinum
973.88
+0.6%
Palladium
1,403.84
+0.2%
Goud
1,945.65
-1.7%
Silwer
22.87
-1.6%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,905
+1.1%
Alle aandele
75,411
+1.0%
Hulpbronne 10
64,785
+0.8%
Industriële 25
102,437
+0.8%
Finansiële 15
15,493
+2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos