Borgtog vir prokureur wat glo dwelms by hof het

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Lennox Pupa toe hy in hegtenis geneem is.
Lennox Pupa toe hy in hegtenis geneem is.

Die 39-jarige prokureur van Ilitha Park in Khayelitsha wat glo met dwelms in die streekhof in Bellville betrap is, is op borgtog vrygelaat.

Lennox Pupa van die regsfirma Pupa Prokureurs het Maandag in die landdroshof in Bellville verskyn en is op borgtog van R3 000 vrygelaat nadat hy verlede week in hegtenis geneem is.

Dié pa van twee word daarvan aangekla dat ses pakke tik en 196 Mandrax-tablette op 22 September in die streekhof by hom gekry is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Southampton 0
Leicester City 0
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10
India A 198/5
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 46/2
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.02
-0.8%
Rand - Pond
21.27
-0.7%
Rand - Euro
18.14
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.41
-0.7%
Rand - Jen
0.14
-1.2%
Goud
1,781.44
+0.4%
Silwer
22.33
-2.2%
Palladium
1,751.50
+0.5%
Platinum
940.00
-0.1%
Brent-ruolie
69.23
-5.5%
Top-40
64,786
+1.1%
Alle aandele
71,198
+1.0%
Hulpbronne 10
67,859
+0.9%
Industriële 25
93,997
+0.9%
Finansiële 15
13,880
+2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos