Casac wil hof toe oor kortlys vir poste in konstitusionele hof

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Regter David Unterhalter. Foto: Judges Matter
Regter David Unterhalter. Foto: Judges Matter

Enkele dae nadat die Regterlike Dienskommissie (RDK) dieselfde kandidate vir twee poste in die konstitusionele hof aanbeveel het, het Casac gevra dat die kommissie se gespreksrekords vir die aanbevelings beskikbaar gestel word.

Dié grondwetwaghond, wat deur die regsfirma Webber Wentzel verteenwoordig word, het die versoek verlede Donderdag in ’n brief aan die RDK gerig omdat twee senior kandidate, regter David Unterhalter en adv. Alan Dodson SC, nie die kortlys gehaal het nie.

Die onderhoude is die eerste keer in Suid-Afrika se regsgeskiedenis verlede week met dieselfde benoemdes herhaal, nadat die eerste ronde onderhoude in April ongrondwetlik verklaar is. Dit nadat Casac ’n hersieningsaansoek oor die grondwetlikheid daarvan by die konstitusionele hof ingedien het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos