Cele dalk sy blou ligte kwyt

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die minister van polisie, Bheki Cele.Foto: Jaco Marais
Die minister van polisie, Bheki Cele.Foto: Jaco Marais

Bheki Cele, minister van polisie, kan eersdaags sy luukse kavalkade bloulig-voertuie en selfs sy lessenaar en stoel kwyt wees nadat hy ’n hooggeregshofbevel verontagsaam het om ’n boukontrakteur meer as R6 miljoen te betaal.

Casper Jacobs van Zeerust in Noordwes sukkel al jare lank om Cele se departement sover te kry om hom te betaal vir die 322 werkdae wat konstruksiewerk aan ’n nuwe polisiekantoor by Mareetsane in Noordwes stilgestaan het weens die laksheid van die departement.

Indien die departement nie binne die volgende 14 dae die meer as R6 miljoen betaal nie, sal die balju beslag lê op bates van die departement om die koste te betaal.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Boland 115/4
Dolphins 115/4
besig om te laai... Regstreeks
Lions 156/4
Titans 0
besig om te laai... Regstreeks
North West 173/5
Warriors 0
besig om te laai... Regstreeks
Pakistan 181/0
England 657/10
besig om te laai... Regstreeks
Australia 598/4 & 29/1
West Indies 283/10
Rand - Dollar
17.35
+1.2%
Rand - Pond
21.12
+1.7%
Rand - Euro
18.28
+1.0%
Rand - Aus dollar
11.82
+1.1%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,799.27
-0.2%
Silwer
22.80
+0.2%
Palladium
1,916.50
-1.5%
Platinum
1,025.50
-1.8%
Brent-ruolie
86.88
-0.1%
Top-40
68,116
-1.1%
Alle aandele
74,203
-1.1%
Hulpbronne 10
73,535
-3.2%
Industriële 25
91,592
-0.6%
Finansiële 15
15,423
+1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos