DA en kie veg voort teen Zuma se ‘spesiale behandeling’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Oudpres. Jacob Zuma            Foto: Lulama Zenzile
Oudpres. Jacob Zuma Foto: Lulama Zenzile

Oudpres. Jacob Zuma word nie soos enige ander gevangene behandel nie. Hy word op grond van sy titel spesiaal behandel en maak asof hy die reg het om te kies watter inligting hy beskikbaar stel of nie.

So voer John Steenhuisen, leier van die DA, aan in ’n aanvullende verklaring wat vandeesweek by die hooggeregshof in Pretoria ingedien is.

Die DA, die Helen Suzman-stigting (HSS) en AfriForum het dié hof in September afsonderlik op ’n dringende grondslag genader nadat Zuma begin September op mediese parool vrygelaat is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 212/10
India A 276/10 & 81/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.91
+0.2%
Rand - Pond
21.16
+0.1%
Rand - Euro
17.96
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.22
+0.7%
Rand - Jen
0.14
+0.3%
Goud
1,770.72
+0.2%
Silwer
22.31
-0.3%
Palladium
1,846.00
+3.5%
Platinum
948.00
+0.8%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,638
+0.1%
Alle aandele
71,115
+0.1%
Hulpbronne 10
67,221
-0.5%
Industriële 25
93,901
+0.2%
Finansiële 15
14,018
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos