Egpaar van Dullstroom se martelaars sit 37 jaar

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Susan (Sue) Howarth is in Februarie 2017 vermoor. Foto: Argief
Susan (Sue) Howarth is in Februarie 2017 vermoor. Foto: Argief

Die twee mans wat Robert Lynn en Susan (Sue) Howarth in Februarie 2017 op hul plaas buite Dullstroom aangeval het, is Donderdag in die landdroshof in Breyten elkeen tot 37 jaar tronkstraf gevonnis.

Lynn en Howarth is op hul plaas aangeval en ure lank gemartel voordat hulle in die veld afgelaai is. Howarth het later aan haar beserings beswyk.

Die broers Mischak Nkosinati en Temba William Yika het op aanklagte van moord, poging tot moord, ontvoering, diefstal, huisbraak, besit van ’n vuurwapen en die afvuur van ’n vuurwapen binne ’n beboude gebied tereggestaan.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.19
+0.4%
Rand - Pond
19.64
-0.0%
Rand - Euro
16.62
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,802.29
0.0%
Silwer
20.82
0.0%
Palladium
2,227.50
0.0%
Platinum
966.00
0.0%
Brent-ruolie
98.15
-1.5%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.8%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos