‘Filantroop’ wil hê Cyril moet getuig

akkreditasie
Mark Paulsmeier
Mark Paulsmeier

’n Sakeman van Hoedspruit in Limpopo wat homself ’n “filantroop-miljardêr” noem, het pres. Cyril Ramaphosa en ministers Bheki Cele en Thoko Didiza gedagvaar om in sy lastersaak teen Agri SA te getuig.

Luidens dagvaardings wat Rapport gesien het, vra Mark Pauls­meier die president en sy twee ministers moet “alle korrespondensie” tussen hom en hulle na die hooggeregshof in Pretoria bring.

Reggie Ngcobo, Didiza se woordvoerder, het gister aan Rapport gesê die minister van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling gaan beslis nie by die hof wees nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.24
+0.1%
Rand - Pond
20.58
+0.1%
Rand - Euro
17.22
+0.4%
Rand - Aus dollar
10.91
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,848.85
+0.3%
Silwer
23.83
-0.7%
Palladium
2,205.16
+2.7%
Platinum
1,031.69
-0.2%
Brent-ruolie
86.27
-1.9%
Top-40
65,870
+0.3%
Alle aandele
72,315
+0.2%
Hulpbronne 10
72,883
+1.9%
Industriële 25
89,867
-1.2%
Finansiële 15
14,799
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos