Deel

Fochville-kroegmoord: 4 vra dat aanklagte teruggetrek word

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Natasha Barnard se ma, Frieda Venter, met ’n foto van haar dogter. Foto: Susan Cilliers
Natasha Barnard se ma, Frieda Venter, met ’n foto van haar dogter. Foto: Susan Cilliers

Vier van die vyf beskuldigdes wat van die moord op Natasha Barnard net meer as ’n jaar gelede in ’n kroeg in Fochville verdink word, vra nou dat die saak teen hulle teruggetrek word.

Maryna Doyle (37), Sidney Scheepers (41), Twane Wienand (31) en Dave Lourens (45) se regsverteenwoordigers het vandeesweek vertoë by die dorp se landdroshof ingedien dat die aanklagte teen hulle teruggetrek word.

Dis nie duidelik of Rudolph Pretorius (23) ook soortgelyke vertoë gaan rig nie, maar dit was nog nie ingedien toe die saak Vrydag weer in die hof voorgekom het nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.28
+1.4%
Rand - Pond
22.43
+1.0%
Rand - Euro
19.85
+0.5%
Rand - Aus dollar
12.22
+1.2%
Rand - Jen
0.14
+0.5%
Platinum
981.98
+1.0%
Palladium
1,444.54
+2.7%
Goud
1,967.98
+1.4%
Silwer
22.93
+2.4%
Brent-ruolie
75.32
+2.0%
Top-40
69,757
+1.4%
Alle aandele
75,243
+1.3%
Hulpbronne 10
65,777
+0.2%
Industriële 25
101,692
+1.8%
Finansiële 15
15,282
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos