Geen borgtog vir man wat glo lyk onder bad versteek

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Yibanathi MacGyver Ndema gedurende sy eerste hofverskyning in die landdroshof in Butterworth. Hy word van moord en dwarsboming van die gereg aangekla.
Yibanathi MacGyver Ndema gedurende sy eerste hofverskyning in die landdroshof in Butterworth. Hy word van moord en dwarsboming van die gereg aangekla.

’n Oos-Kaapse man wat na bewering ’n lyk onder ’n bad in sy huis versteek het, sal vir eers in aanhouding bly nadat hy sy borgtogaansoek laat vaar het.

Die landdroshof in Butterworth het Vrydag gehoor Yibanathi MacGyver Ndema (43), wat op aanklag van moord en dwarsboming van die gereg teregstaan, sal nie om borgtog aansoek doen nie, het Luxolo Tyali, streekwoordvoerder van die nasionale vervolgingsgesag, gesê.

Ndema het op 1 September sy eerste hofverskyning gemaak nadat die polisie twee dae vantevore menslike oorskot onder ’n bad in sy huis op Butterworth gekry het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 313/5
Zimbabwe XI 0
besig om te laai... Regstreeks
Luton Town 2
Grimsby Town 2
besig om te laai... Regstreeks
Bristol City 3
West Bromwich Albion 0
besig om te laai... Regstreeks
Blackburn Rovers 2
Birmingham City 1
besig om te laai... Regstreeks
Fulham 1
Sunderland 1
besig om te laai... Regstreeks
Sheffield Wednesday 0
Fleetwood Town 1
besig om te laai... Regstreeks
Ipswich Town 0
Burnley 0
besig om te laai... Regstreeks
Southampton 2
Blackpool FC 0
besig om te laai... Regstreeks
Moroka Swallows 0
SuperSport United 0
besig om te laai... Regstreeks
Dragons 21
Glasgow Warriors 35
Rand - Dollar
17.20
-0.1%
Rand - Pond
21.30
+0.1%
Rand - Euro
18.70
-0.1%
Rand - Aus dollar
12.22
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Platinum
1,012.08
0.0%
Palladium
1,618.86
0.0%
Goud
1,928.39
0.0%
Silwer
23.60
0.0%
Brent-ruolie
86.66
-0.9%
Top-40
74,766
+0.4%
Alle aandele
80,791
+0.4%
Hulpbronne 10
77,871
-0.4%
Industriële 25
103,872
+0.7%
Finansiële 15
16,281
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos