Deel

Geskorste OB te siek om voor komitee te getuig

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Adv, Busisiwe Mkhwebane, geskorste openbare beskermer, tydens die verhoor in die parlement op 16 Maart. Foto: Gallo Images
Adv, Busisiwe Mkhwebane, geskorste openbare beskermer, tydens die verhoor in die parlement op 16 Maart. Foto: Gallo Images

Adv. Busisiwe Mkhwebane, geskorste openbare beskermer (OB), het ’n siektebrief ingedien by die parlementêre art. 194-komitee wat haar geskiktheid vir die pos ondersoek.

Sy sou Donderdag en Vrydag verder getuig het, maar sal nou eers weer op 28 Maart beskikbaar wees.

Qubudile Dyantyi, voorsitter van die komitee, sê hy het ’n mediese sertifikaat van haar vereis en dit nagegaan.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
19.66
+0.7%
Rand - Pond
24.27
-0.0%
Rand - Euro
21.10
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.81
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Platinum
1,022.46
0.0%
Palladium
1,423.51
0.0%
Goud
1,946.75
0.0%
Silwer
23.32
0.0%
Brent-ruolie
76.95
+0.9%
Top-40
71,404
+0.6%
Alle aandele
76,590
+0.5%
Hulpbronne 10
67,438
+0.5%
Industriële 25
106,353
+1.0%
Finansiële 15
14,654
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos