Gespanne atmosfeer op Glencoe ná tiener se skietdood

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Garth Simpson, ’n boer van Dundee, gaan Woensdag aansoek doen om borgtog wanneer hy weer gaan verskyn in verband met die skietdood van Qiniso Dlamini (17) verlede week.  Foto: Rapport
Garth Simpson, ’n boer van Dundee, gaan Woensdag aansoek doen om borgtog wanneer hy weer gaan verskyn in verband met die skietdood van Qiniso Dlamini (17) verlede week. Foto: Rapport

Die gemeenskap van Glencoe in KwaZulu-Natal staal hom vir die borgtogverhoor Woensdag van Garth Simpson (68), ’n boer wat op ’n moordklag in hegtenis geneem is.

Kapt. Nqobile Gwala, polisiewoordvoerder, sê die polisie hou die situasie dop soos altyd wanneer daar hofverrigtinge is. “Diegene wat die wet oortree, sal in hegtenis geneem en vervolg word.”

Simpson, wat gesondheidsprobleme het, is tans in aanhouding. Hy is toegesluit nadat hy en die 17-jarige Qiniso Dlamini Dinsdag in ’n struweling betrokke was en ’n skoot uit Simpson se haelgeweer Dlamini getref het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 84/5
India 416/10
Rand - Dollar
16.50
-1.3%
Rand - Pond
19.96
-1.0%
Rand - Euro
17.21
-1.0%
Rand - Aus dollar
11.24
-1.0%
Rand - Jen
0.12
-1.0%
Goud
1,810.71
0.0%
Silwer
19.89
0.0%
Palladium
1,964.46
0.0%
Platinum
892.00
0.0%
Brent-ruolie
111.63
+2.3%
Top-40
59,640
-0.8%
Alle aandele
65,662
-0.9%
Hulpbronne 10
61,245
-4.1%
Industriële 25
80,264
+1.1%
Finansiële 15
14,564
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos