Gewese BBP-lid skuldig: 18 j. tronkstraf ná vrou geskiet is

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Carine van Staden en Johan Harmse by die landdroshof in Pretoria-Noord waar die voormalige weermagkorporaal Jacob Ratsemane Marakalla tot 18 jaar tronkstraf gevonnis is nadat hy Van Staden in 'n padwoedevoorval in 2017 geskiet het. Foto: Deaan Vivier
Carine van Staden en Johan Harmse by die landdroshof in Pretoria-Noord waar die voormalige weermagkorporaal Jacob Ratsemane Marakalla tot 18 jaar tronkstraf gevonnis is nadat hy Van Staden in 'n padwoedevoorval in 2017 geskiet het. Foto: Deaan Vivier

Die voormalige korporaal en lid van die weermag se BBP-beskermingseenheid wat 'n vrou geskiet en die wapen op haar verloofde gerig het, is Dinsdag in die streekhof in Pretoria-Noord tot 18 jaar tronkstraf gevonnis.

Jacob Ratsemane Marakalla is vroeër skuldig bevind aan poging tot moord op Carine van Staden, die rig van 'n vuurwapen op haar verloofde Johan Harmse, roekelose bestuur en versuim om op 'n ongelukstoneel hulp te verleen.

Hy het beweer hy het op 10 Augustus 2017 uit noodweer opgetree, maar die hof het anders bevind.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 9/0
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 253/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.83
+1.4%
Rand - Pond
21.09
+1.0%
Rand - Euro
17.92
+1.4%
Rand - Aus dollar
11.24
+1.4%
Rand - Jen
0.14
+1.7%
Goud
1,770.84
-0.6%
Silwer
22.35
+0.1%
Palladium
1,743.00
-0.1%
Platinum
942.50
+0.7%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,517
-0.4%
Alle aandele
70,952
-0.4%
Hulpbronne 10
67,238
-0.9%
Industriële 25
93,754
-0.3%
Finansiële 15
13,926
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos