Gewese polisieman dood voordat hy gevonnis kon word

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Unsplash
Foto: Unsplash

Die vonnisverrigtinge van ’n gewese takbevelvoerder van die polisie se eenheid teen gesinsgeweld, kindermishandeling en seksuele geweld (GKS) in Frankfort is in die rondgaande hooggeregshof in Sasolburg gestaak nadat dit Maandag bekend geword het dat hy in ’n motorbotsing dood is.

Na verneem word, is kapt. Lerole Schadrack Motsoeneng (59) dood toe die motor waarmee hy gery het Sondag in Mpumalanga van voor teen ’n vragmotor gebots het.

Motsoeneng is twee maande gelede deur regter Phillip Loubser aan seksuele aanranding, verkragting, vervalsing, korrupsie en poging tot afpersing skuldig bevind.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 184/3
Sri Lanka 397/10
Rand - Dollar
16.08
+0.5%
Rand - Pond
19.94
-0.2%
Rand - Euro
16.81
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.27
-0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,826.09
+0.1%
Silwer
21.63
+0.1%
Palladium
2,006.02
-1.1%
Platinum
943.79
-0.3%
Brent-ruolie
114.24
+2.6%
Top-40
63,210
+1.1%
Alle aandele
69,990
+1.1%
Hulpbronne 10
72,369
+0.7%
Industriële 25
78,264
+1.5%
Finansiële 15
16,078
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos