GRAFIKA | Oscar ‘droom nog nie van lewe buite tronk’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Oscar Pistorius Foto: Herman Verwey
Oscar Pistorius Foto: Herman Verwey

Oscar Pistorius droom nog nie oor ’n lewe buite die Atteridgeville-gevangenis nie.

Hy wil hom nie begin indink hoe die lewe buite die tronk kan wees nie “omdat al so baie dinge skeefgeloop het, en nog kan skeefloop en verander”, sê Henke Pistorius, sy pa.

Henke verstaan – gegewe die pad wat sy seun gestap het nadat hy sy meisie, Reeva Steenkamp, op Valentynsdag in 2013 deur ’n toe toiletdeur geskiet het – hoekom Oscar nie hardop droom oor ’n toekoms waarvan hy nog nie verseker is nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.72
-1.2%
Rand - Pond
19.96
-1.0%
Rand - Euro
17.10
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.36
-1.1%
Rand - Jen
0.12
-1.6%
Goud
1,764.64
-0.0%
Silwer
19.21
-0.0%
Palladium
1,954.50
+0.8%
Platinum
861.50
-0.8%
Brent-ruolie
102.77
-10.4%
Top-40
59,702
+1.3%
Alle aandele
65,772
+1.2%
Hulpbronne 10
60,846
+2.4%
Industriële 25
81,161
+1.0%
Finansiële 15
14,408
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos