Gyseldrama: 56 oudstryders Maandag in hof

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Thandi Modise, minister van verdediging en militêre veterane.  Foto: Deon Raath
Thandi Modise, minister van verdediging en militêre veterane. Foto: Deon Raath

Die 56 verdagtes wat na bewering Donderdagaand betrokke was in die gyselaarsdrama in die St. George-hotel in Irene naby Pretoria waar twee ministers en ’n adjunkminister deur die polisie se taakmag ontset moes word, verskyn Maandag in die Kgosi Mampuru II-gevangenis in Pretoria. 

Hulle sal op 'n aanklag van die oortreding van die Wet op Beskerming van Konstitusionele Demokrasie teen Terroriste- en Verwante Aktiwiteite verskyn. 

Theo Venter, politieke ontleder, het Sondagaand laat gesê die verskyning van die verdagtes in die hof wys dat die regering die optrede van die oudstryders ernstig opneem omdat daar 'n skakel is tussen die ondergrawing van die RET-faksie en gebeure soos dié. "Dit stuur eintlik 'n boodskap na bekende mense in die Zuma-geledere dat die regering (ANC) baie ferm sal optree as dit moet," sê Venter. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 13/0
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 265/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.83
+1.4%
Rand - Pond
21.09
+1.0%
Rand - Euro
17.92
+1.4%
Rand - Aus dollar
11.24
+1.4%
Rand - Jen
0.14
+1.7%
Goud
1,770.94
-0.6%
Silwer
22.35
+0.1%
Palladium
1,738.50
-0.4%
Platinum
942.00
+0.6%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,517
-0.4%
Alle aandele
70,952
-0.4%
Hulpbronne 10
67,238
-0.9%
Industriële 25
93,754
-0.3%
Finansiële 15
13,926
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos