Haatspraak-saak: Niks onduidelik aan ‘kill the boer’ – AfriForum

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Julius Malema, leier van die EFF, met sy verskyning in die hof in Februarie toe hy getuig het oor sy beweerde sing van die woorde ‘kill the boer’ en ‘kiss the farmer’. Hier kyk hy na video's wat AfriForum as bewyse ingedien het. Foto: Isabel Venter
Julius Malema, leier van die EFF, met sy verskyning in die hof in Februarie toe hy getuig het oor sy beweerde sing van die woorde ‘kill the boer’ en ‘kiss the farmer’. Hier kyk hy na video's wat AfriForum as bewyse ingedien het. Foto: Isabel Venter

Die bedoeling van die sing van liedere met die woorde “kill the boer” en “shoot to kill” is ongetwyfeld om mense aan te hits.

“Daar is niks ironies, poëties of onduidelik daaroor nie,” het AfriForum Maandag in sy betooghoofde gesê. Anders as in die verlede was daar geen EFF-betogings buite die hooggeregshof in Johannesburg, wat as die gelykheidshof sit, nie. Julius Malema, leier van die EFF, was ook nie teenwoordig nie.

Volgens AfriForum het die EFF en Malema deur die liedere herhaaldelik te sing art. 10(1) van die gelykheidswet oortree, omdat dit neerkom op stellings wat haat op grond van ras en etnisiteit aanhits.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Hong Kong 311/7
Bermuda 43/2
besig om te laai... Regstreeks
Zimbabwe 291/5
Bangladesh 290/9
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 0
India 122/3
besig om te laai... Regstreeks
SuperSport United 0
Chippa United 0
besig om te laai... Regstreeks
West Ham United 0
Manchester City 0
Rand - Dollar
16.78
-1.0%
Rand - Pond
20.25
-0.0%
Rand - Euro
17.08
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.60
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,775.15
0.0%
Silwer
19.89
0.0%
Palladium
2,130.50
0.0%
Platinum
937.50
0.0%
Brent-ruolie
94.92
+0.8%
Top-40
63,114
+1.3%
Alle aandele
69,519
+1.2%
Hulpbronne 10
64,042
+2.5%
Industriële 25
84,928
+0.3%
Finansiële 15
15,675
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos