Van Breda se regspan gereed vir appèlhof

akkreditasie
Die Van Breda-gesin voordat Henri (heel links agter) sy ouers, Martin en Teresa, en sy broer, Rudi, vermoor en sy suster, Marli, ernstig met ’n byl beseer het. Foto: Verskaf
Die Van Breda-gesin voordat Henri (heel links agter) sy ouers, Martin en Teresa, en sy broer, Rudi, vermoor en sy suster, Marli, ernstig met ’n byl beseer het. Foto: Verskaf

Henri van Breda se regspan sal aanstaande week die appèlhof in Bloemfontein nader met ’n aansoek om verlof om teen regter Siraj Desai se bevindings en vonnis te appelleer.

Desai het Van Breda in Junie drie keer lewenslange tronkstraf opgelê vir die moord in Januarie 2015 op sy ouers, Martin (54) en Teresa (55), en sy broer, Rudi (22).

Hy is ook 15 jaar tronkstraf vir die poging tot moord op sy suster, Marli (toe 16 tydens die voorval), opgelê. Sy het die voorval oorleef, maar kan niks van die aanval onthou nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 113/3
India 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.39
+0.9%
Rand - Pond
20.95
+0.8%
Rand - Euro
17.45
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.08
+0.7%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,816.88
+0.2%
Silwer
23.73
+1.1%
Palladium
1,897.00
-0.4%
Platinum
994.50
+0.9%
Brent-ruolie
87.51
+1.2%
Top-40
69,133
+1.3%
Alle aandele
75,779
+1.1%
Hulpbronne 10
75,131
+0.8%
Industriële 25
96,371
+2.2%
Finansiële 15
15,226
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos