Hlophe kap RDK, gaan hof toe oor skuldigbevinding

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Regter John Hlophe, regter-president van die Wes-Kaap.  Foto: Argief
Regter John Hlophe, regter-president van die Wes-Kaap. Foto: Argief

In sy jongste hofstukke val regter John Hlophe, regter-president van die Wes-Kaap, die Regterlike Dienstekommissie (RDK) aan, asook sy “broer”, regter Dunstan Mlambo, regter-president van Gauteng, oor hul “ongrondwetlike gedrag” in die saak waarin hy (Hlophe) deur die RDK skuldig bevind is aan growwe wangedrag.

Dit kom aan die lig in Hlophe se aanvullende verklaring wat Vrydag by die hooggeregshof Johannesburg ingedien is.

Hy het sy aanvullende verklaring ingevolge art. 53 van die hofreëls ingedien.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.29
-1.2%
Rand - Pond
20.63
-0.7%
Rand - Euro
17.32
-1.0%
Rand - Aus dollar
10.92
-0.7%
Rand - Jen
0.13
-1.0%
Goud
1,839.79
+0.3%
Silwer
23.90
-1.6%
Palladium
2,149.50
+1.8%
Platinum
1,028.50
-0.5%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
65,653
-3.9%
Alle aandele
72,164
-3.7%
Hulpbronne 10
71,479
-4.8%
Industriële 25
90,959
-3.5%
Finansiële 15
14,713
-2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos