Hof sê skool moet na speelterrein se veiligheid omsien

akkreditasie
Foto ter illustrasie Foto: Unsplash
Foto ter illustrasie Foto: Unsplash

Dit is nie die plig van die nasionale minister of die provinsiale LUR vir maatskaplike ontwikkeling om toe te sien dat alle toerusting op die speelterrein van ’n kleuterskool veilig en in ’n werkende toestand is nie, maar dié van die skool self.

So het ’n kworum van vyf regters in die appèlhof bevind nadat ’n pa, wie se dogter ná ’n ongeluk op die speelterrein van ’n kleuterskool gestremd is, die minister om skadevergoeding gedagvaar het.

Die voorval was in 2008 by ’n kleuterskool in Bredasdorp. In dié jaar het die skool sowat 190 kinders versorg. Die speelterrein was met konvensionele toerusting soos ’n swaai, ’n glyplank, ’n klimraam en ’n wipplank toegerus.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.12
+1.3%
Rand - Pond
20.62
+1.2%
Rand - Euro
17.16
+1.3%
Rand - Aus dollar
10.97
+0.7%
Rand - Jen
0.13
+1.2%
Goud
1,845.38
+0.3%
Silwer
24.50
+1.5%
Palladium
2,052.00
+2.5%
Platinum
1,053.00
+2.5%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,575
+0.1%
Alle aandele
76,226
+0.1%
Hulpbronne 10
77,476
+0.6%
Industriële 25
95,482
-0.2%
Finansiële 15
15,116
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos