Hofgebou ontruim ná bomdreigement toe LUR oor moord verskyn

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Mandla Msibi, afgedankte LUR vir landbou in Mpumalanga.
Mandla Msibi, afgedankte LUR vir landbou in Mpumalanga.

Die borgtogaansoek van Mandla Msibi (45), afgedankte LUR vir landbou in Mpumalanga, was skaars tien minute aan die gang toe die hof weens ’n bomdreigement ontruim is.

Die ondersoekbeampte was nog besig om te getuig toe landdros Susan Modaledi ’n kennisgewing van ’n bomdreigement ontvang en die hof verdaag het.

Nie net die hofsaal waar Msibi en sy twee medebeskuldigdes, Anele Mnisi (26) en Njabulo Mkhonto (28), verskyn het, is ontruim nie, maar die hele hofgebou in Mbombela. Die polisie se bomeenheid is ontbied en die gebou is deursoek.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.60
+1.1%
Rand - Pond
20.07
+0.6%
Rand - Euro
16.94
+1.1%
Rand - Aus dollar
10.83
+1.1%
Rand - Jen
0.13
+1.6%
Goud
1,767.22
-1.6%
Silwer
23.32
-0.9%
Palladium
2,076.50
-3.1%
Platinum
1,060.26
-0.1%
Brent-ruolie
84.00
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos