Hofstukke onthul R5 m. is beloof vir omstrede Grey-hoof se bedanking

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Deon Scheepers Foto: Mlungisi Louw
Deon Scheepers Foto: Mlungisi Louw

’n Bekende sakeman van Bloemfontein het onderneem om R5 miljoen te betaal op voorwaarde dat Deon Scheepers, die vorige hoof van die spogskool Grey Kollege Sekondêr in die stad, uit sy pos bedank, blyk uit onthullende hofstukke in die hooggeregshof in Bloemfontein.

Daarvan is R500 000 reeds betaal.

Nou dagvaar Peyper-prokureurs vir Dirk Botha vir die R4,5 miljoen wat nog uitstaande is en rente op dié bedrag.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Ireland 128/2
Afghanistan 168/7
besig om te laai... Regstreeks
Kaizer Chiefs 0
Maritzburg United 0
Rand - Dollar
16.60
+0.1%
Rand - Pond
20.06
+0.1%
Rand - Euro
16.97
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.56
+0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.0%
Goud
1,796.12
+0.4%
Silwer
20.52
-0.8%
Palladium
2,234.00
-0.4%
Platinum
937.00
-0.9%
Brent-ruolie
96.65
+1.8%
Top-40
63,771
0.0%
Alle aandele
70,266
0.0%
Hulpbronne 10
65,045
0.0%
Industriële 25
85,829
0.0%
Finansiële 15
15,741
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos