Hoofregter: Fraser maak beswaar teen Zondo

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Adjunkhoofregter Raymond Zondo  Foto: Argief
Adjunkhoofregter Raymond Zondo Foto: Argief

Die voormalige spioenbaas Arthur Fraser het amptelik beswaar aangeteken teen die benoeming van regter Raymond Zondo as die volgende hoofregter en sê Zondo is nie geskik vir die amp nie.

In ’n brief aan die paneel wat die kortlys vir die pos van hoofregter moet saamstel, wat News24 onder oë gehad het, beskuldig Fraser vir Zondo daarvan dat hy ’n gebrek aan objektiwiteit en integriteit het.

“Ondanks herhaalde versoeke om ’n geleentheid gegun te word om voor hom (Zondo) te verskyn en my kant van die saak te stel en myself te verdedig teen ’n goed georkestreerde narratief en propaganda teen my, het adjunk-hoofregter Raymond Zondo verseker dat ek nie my weergawe kan bied of ’n geleentheid kry om diegene wat teen my getuig het, te kruisondervra nie. Geen regter van onafhanklike denke sal so optree nie,” sê Fraser in sy brief.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.82
+1.4%
Rand - Pond
21.07
+1.1%
Rand - Euro
17.95
+1.2%
Rand - Aus dollar
11.22
+1.6%
Rand - Jen
0.14
+1.5%
Goud
1,772.16
-0.6%
Silwer
22.33
+0.0%
Palladium
1,754.50
+0.5%
Platinum
940.50
+0.5%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,450
-0.5%
Alle aandele
70,956
-0.3%
Hulpbronne 10
67,429
-0.6%
Industriële 25
93,599
-0.4%
Finansiële 15
13,870
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos