Huurmoord: Schoeman en Venter gaan aansoek doen om ontslag

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Omega Schoeman Woensdag tydens sy hofverskyning in die landdroshof in Evander, Mpumalanga.  Foto: Isabel Venter
Omega Schoeman Woensdag tydens sy hofverskyning in die landdroshof in Evander, Mpumalanga. Foto: Isabel Venter

’n Oudpolisieman en sy voormalige minnares wat na bewering saamgesweer het om ’n huurmoordenaar te kry om ’n boer van Mpumalanga te vermoor, gaan aansoek doen om ontslag in die saak teen hulle.

Juanita Venter, wat daarvan aangekla word dat sy in 2016 glo saam met Omega Schoeman (49) die huurmoord op haar man, Jacques Venter, beplan het, se regspan het Woensdag aanvoorwerk gedoen vir ’n aansoek om ontslag kragtens art. 174 van die Strafproseswet.

Venter en Schoeman het in die landdroshof in Evander, Mpumalanga, verskyn. Hulle het nie oogkontak met mekaar gemaak nie en ver van mekaar gesit.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 340/5
Bangladesh 234/10
besig om te laai... Regstreeks
England 360/10
New Zealand 329/10 & 247/5
Rand - Dollar
15.80
+1.1%
Rand - Pond
19.39
-0.0%
Rand - Euro
16.68
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.98
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,827.37
0.0%
Silwer
21.15
0.0%
Palladium
1,880.50
0.0%
Platinum
911.50
0.0%
Brent-ruolie
113.12
+2.7%
Top-40
59,993
+1.6%
Alle aandele
66,349
+1.6%
Hulpbronne 10
64,422
-0.2%
Industriële 25
76,590
+2.6%
Finansiële 15
15,623
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos