Interdik teen Distrik Ses-besetters finaal gemaak

akkreditasie
Dan Plato, burgemeester van Kaapstad. Foto: Verskaf
Dan Plato, burgemeester van Kaapstad. Foto: Verskaf

Die owerhede in Kaapstad is reg om verdere onwettige grondbesetting in Distrik Ses te voorkom nadat die hooggeregshof dié week die stad se tydelike interdik teen grondbesetters permanent gemaak het.

Dan Plato, burgemeester, sê in ’n verklaring die Distrik Ses-werkkomitee steun die proses om grond wat vir restitusie geoormerk is, teen grondbesetters te beskerm.

Die Kaapstad-metro sê in ’n verklaring hy het op 1 Mei ’n tussentydse interdik gekry nadat hy inligting ontvang het dat ’n groep mense planne het vir die verdere onwettige besetting van dele van Distrik Ses. Hierdie grond is geoormerk vir die regmatige begunstigdes wat deur die apartheidsregering van die grond afgesit is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.52
+0.1%
Rand - Pond
21.12
-0.0%
Rand - Euro
17.59
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.17
-0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.1%
Goud
1,811.95
-0.1%
Silwer
23.43
-0.2%
Palladium
1,893.50
-0.6%
Platinum
978.00
-0.8%
Brent-ruolie
87.51
+1.2%
Top-40
68,282
0.0%
Alle aandele
74,956
0.0%
Hulpbronne 10
74,510
0.0%
Industriële 25
94,294
0.0%
Finansiële 15
15,338
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos