Jiba ‘het swak besluite geneem’

akkreditasie
Adv. Glynnis Breytenbach (middel) Dinsdagoggend in Centurion kort voordat sy met haar getuienis voor die Mokgoro-kommissie begin het. Langs haar sit Gerhard Wagenaar, haar prokureur. Heel links is adv. Lawrence Mrwebi. Foto: Sarel van der Walt
Adv. Glynnis Breytenbach (middel) Dinsdagoggend in Centurion kort voordat sy met haar getuienis voor die Mokgoro-kommissie begin het. Langs haar sit Gerhard Wagenaar, haar prokureur. Heel links is adv. Lawrence Mrwebi. Foto: Sarel van der Walt

Adv. Nomgcobo Jiba was outokraties en het swak besluite geneem, het adv. Glynnis Breytenbach Dinsdag in Centurion voor die Mokgoro-kommissie getuig.

Dié kommissie, wat deur oudregter Yvonne Mokgoro gelei word, ondersoek in opdrag van pres. Cyril Ramaphosa die bevoegdheid van Jiba en adv. Lawrence Mrwebi om met hul werk by die nasionale vervolgingsgesag (NVG) voort te gaan.

Die geskorste Jiba is ’n adjunk- nasionale direkteur van openbare vervolgings, terwyl Mrwebi ’n spesiale direkteur en hoof van die gespesialiseerde handelsmisdaadeenheid is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.29
-1.2%
Rand - Pond
20.63
-0.7%
Rand - Euro
17.32
-1.0%
Rand - Aus dollar
10.92
-0.7%
Rand - Jen
0.13
-1.0%
Goud
1,839.79
+0.3%
Silwer
23.90
-1.6%
Palladium
2,149.50
+1.8%
Platinum
1,028.50
-0.5%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
65,653
-3.9%
Alle aandele
72,164
-3.7%
Hulpbronne 10
71,479
-4.8%
Industriële 25
90,959
-3.5%
Finansiële 15
14,713
-2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos