Kameraman beskryf skokvoorval voor Marikana-slagting

akkreditasie
Genl.maj. William Mpembe tydens ’n vorige hofverskyning in die landdroshof in Rustenburg in Maart 2018. Hy was die adjunk polissekommissaris vir Noordwes tydens die Marikana-slagting in 2012. Foto: Gallo Images
Genl.maj. William Mpembe tydens ’n vorige hofverskyning in die landdroshof in Rustenburg in Maart 2018. Hy was die adjunk polissekommissaris vir Noordwes tydens die Marikana-slagting in 2012. Foto: Gallo Images

Beeldmateriaal van ’n voorval waartydens vyf mynwerkers drie dae voor die Marikana-slagting gesterf het, is Woensdag tydens ’n verhoor in die hooggeregshof in Mahikeng gewys.

Die tragedie, wat op 13 Augustus 2012 plaasgevind en deur sekerheidskameras by die Lonmin-myn vasgelê is, het ’n skokkende voorval by die K3-skag uitgebeeld.

Timothy Makwela, ’n kamera-operateur, het in die hof getuig die voorval het agter die myn se stoorkamer in Rustenburg plaasgevind.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Namibia (w) 186/7
Germany (w) 90/2
besig om te laai... Regstreeks
England 284/10
India 416/10 & 37/1
Rand - Dollar
16.50
-1.3%
Rand - Pond
19.96
-0.0%
Rand - Euro
17.21
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.24
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,810.71
0.0%
Silwer
19.89
0.0%
Palladium
1,964.46
0.0%
Platinum
892.00
0.0%
Brent-ruolie
111.63
+2.3%
Top-40
59,640
-0.8%
Alle aandele
65,662
-0.9%
Hulpbronne 10
61,245
-4.1%
Industriële 25
80,264
+1.1%
Finansiële 15
14,564
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos