Kan vrou met lyftaal ‘toestemming’ gee vir seks? Ja, sê hof

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Kan ’n vrou se ontspanne lyftaal gedurende die voorspel tot seks asook die feit dat sy nooit uitdruklik nee gesê het nie, vertolk word as toestemming om wel met die geslagsdaad voort te gaan?

Dit was die delikate vraag voor die hooggeregshof in Makhanda, wat die afgelope week ’n man op aanklag van verkragting vrygespreek het omdat sy meisie “stilswyend” ingestem het tot die daad deur haar minnaar vooraf toe te laat om orale seks met haar te hê.

Twee regters het Loyiso Coko, ’n paramedikus van Ma­khanda, se skuldigbevinding en sewe jaar tronkstraf tersyde gestel. Hy was uit op borgtog hangende sy appèl teen sy skuldigbevinding en vonnis.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 123/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.4%
Rand - Euro
18.26
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.4%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos